| Modulekode | SRM 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module bou voort op die besigheids- en regeerkundebeginsels soos toegepas in die sport- en vryetydsindustrieë en ondersoek die essensie van ekonomiese analise en -besluitneming. Die ekonomiese model van vraag en aanbod onderliggend aan individuele en korporatiewe sport- en vryetydsgedrag word verklaar en toegepas. Die elemente en berekening van BBSP asook die ekonomiese impak van sport- en rekreasiegeleenthede, -fasiliteite, professionele sportspanne en sportkonsessies word ondersoek en geëvalueer. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | SRM 220 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App